song lyrics / Piet Smit / Pretoria Jakarandastad lyrics  | FRen Français

Pretoria Jakarandastad lyrics

Performer Piet Smit

Pretoria Jakarandastad song lyrics by Piet Smit official

Pretoria Jakarandastad is a song in Afrikaans

Pretoria, Jakarandastad dis weer Oktober maand
Miskien is dit die rede dat ek so verlang vanaand
Want hoeveel jare het jy nie my lief en leed gedeel
En stil geluister wanneer ek my ou kitaar bespeel

Doe-doe-doe-doe-doe
Doe-doe-doe-doe-doe
Stil geluister wanneer ek my ou kitaar bespeel

Pretoria, Jakarandastad, waar ek so graag alleen
Straat op-en-af geslenter het in die lentereën
Waar meisies lank na middernag nog deur die vensters loer
En dromend luister na die lied van elke troebadoer

Doe-doe-doe-doe-doe
Doe-doe-doe-doe-doe
Dromend luister na die lied van elke troebadoer

Pretoria, Jakarandastad, die tyd gaan gou verby
En daardie jare lê soos ylblou berge agter my
Maar steeds is ek die troebadoer wat almal wil vertel
Van jou, ou Jakarandastad, met sang en snarespel

Doe-doe-doe-doe-doe
Doe-doe-doe-doe-doe
Die ou Jakarandastad, met sang en snarespel

Doe-doe-doe-doe-doe
Doe-doe-doe-doe-doe
Die ou Jakarandastad
Met sang en snarespel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pretoria Jakarandastad lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid